View Testimonies
Church in Mbuji-Mayi
3 years ago Benjie and 4 other missionaries visited one of the churches in Mbuji-Mayi. The people of the congregation showed them the place where they wish to plant a church in the outskirts of Mbuji-Mayi… on that place there is only ‘n piece of wall with half a roof and no church members. One of the missionaries then got a vision from God: he saw a big stone that falls into a dam and causes ripples that flows towards the outside… die Lord says He will make the church big and touch Africa. ║
On Benjie’s visit now in October, he attended a meeting at this church and testifies that the church nou has walls and a roof and about 500 members (so that everyone can not fit in). The word has come to fulfillment: 1.) that the church is bursting out of its seams and 2.) the ripple-effect to the rest of the country and to Africa.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
3 jaar gelede het Benjie en 4 ander sendelinge ‘n besoek afgelê by een van die gemeentes in Mbuji-Mayi. Die gemeente het vir hulle gaan wys waar hulle ‘n kerk wil plant in die buitewyke van Mbuji-Mayi… op daardie plek is daar net ‘n murasie met ‘n halwe dak en geen gemeentelede nie. Een van die sendelinge kry toe ‘n visie van God af: hy sien ‘n groot klip in ‘n dam val en dit maak dan rippels wat na die kant toe versprei… die Here sê Hy gaan die kerk grootmaak & Africa raak. ║
Met Benjie se besoek nou in Oktober, het hy ‘n diens waargeneem by die kerk en getuig daarvan dat die kerk nou mure, ‘n dak en sowat 500 lede het (dat almal nie kan inpas nie). Die woord het tot vervulling gekom: 1.) dat die kerk uit sy nate bars en 2.) die rippel-effek na die res van die lande en na Afrika
|
Back to the testimonies
index
|
|
| Upcoming Events
|
| |
Newsletter
|
October 2008 Newsletter
|
|
November 2008 Newsletter
|
|
January 2009 Newsletter
|
|
February 2009 Newsletter
|
|
March 2009 Newsletter
|
|
2nd Quarter 2009 Newsletter
|
|
3rd Quarter 2009 Newsletter
|
|
1st and 2nd Quarter Newsletter 2010
|
Click here to
download the newsletters.
|
| |
Download
|
Lewende Woord
|
|
Breakfast Talk
|
|
Reaching Generations
|
|
Voer Sy Opdrag Uit
|
|
Lewe in oorvloed
|
|
Life in abundance
|
|
Tracking with God (DVD)
|
Click here to download or listen to
these files. |
|